
Welkom by
KleuterAkademie!
KleuterAkademie is ‘n Christelike Afrikaanse Kleuterskool vir 2 tot 6 jariges. Ons kombineer verskeie opvoedingsbeginsels om u kind toe te rus met die basiese lewensvaardighede en om hom/haar skoolgereed te kry.
KleuterAkademie bied ook 3 x Graad R klassies aan by Sondalweg 15, Eversdal. Ons Durbanville kampus het vanaf 2021 ‘n splinternuwe speelarea en klas het vir 1-2 jariges. Kontak ons vir 2022 inskrywings.
Positiewe atmosfeer
Aktiewe deelname
Kreatiewe leerplan
Fantastiese speelarea
Ons skole
Durbanville
Eversdal
Sonstraal
Graad R
Photo Gallery
Wat sê ouers van KleuterAkademie?
